| spotrede [boodskap #147392] |
Vr., 24 Januarie 2025 18:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spotrede
Afbreking: spot•re•de
Samestelling: spot + rede
Selfstandige naamwoord: spotrede
Meervoud: spotredes
Betekenis:
• Rede (toespraak) waarin iets of iemand beswadder en bespot word, dikwels 'n aanval of kritiek of veroordeling.
Gebruik:
• Die politikus is bekend vir sy spotredes wat vir meer as 'n uur kan aanhou.
Sinoniem:
• diatribe
• tirade
Vertaling:
Engels: diatribe, denunciation
Nederlands: spotrede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|