Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » basketbal
basketbal [boodskap #147390] Wed, 22 January 2025 13:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21084
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Basketbal word gespeel.
Basketbal word gespeel.
basketbal
Afbreking: bas•ket•bal
Samestelling: basket + bal


Selfstandige naamwoord: basketbal
Meervoud: basketballe
Verkleinwoord: basketballetjie
Meervoud van verkleining: basketballetjies

Betekenis:
• Balsport vir twee spanne, elk met vyf spelers, waar die bal deur die opponente se korf (ring met net) gegooi word.
• Die bal waarmee die sport beoefen word.

Gebruik:
• Ons gaan basketbal speel.
• Waar is die basketbal?

Sinoniem:
• korfbal

Afgelei:
• basketbalspeler
• basketbaltoernooi
• basketbalwedstryd

Vertaling:
Engels: basketball
Nederlands: basketbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wed, 22 January 2025 13:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: vlugbal
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 19:45:51 UTC 2025