Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padel
padel [boodskap #147386] Wed, 22 January 2025 11:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21084
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Padel word gespeel.
Padel word gespeel.
padel
Afbreking: pa•del


Selfstandige naamwoord: padel
Meervoud:

Betekenis:
• Balsport op 'n kleiner baan as tennis, waar die bal oor 'n net geslaan word, maar ook van die wande af gespeel word.

Gebruik:
• Kom ons speel 'n potjie padel.

Afgelei:
• padelbaan
• padelklub
• padelraket
• padelspan
• padelspeler
• padeltoernooi

Vertaling:
Engels: padel
Nederlands: padel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wed, 22 January 2025 12:32]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: najaag
Volgende onderwerp: balsport
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 19:46:44 UTC 2025