Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geldigheid
geldigheid [boodskap #147383] Tue, 21 January 2025 11:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geldigheid
Afbreking: gel•dig•heid
Samestelling: geldig + -heid


Selfstandige naamwoord: geldigheid
Meervoud: geldighede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van geldig wees.

Gebruik:
• Die geldigheid van die dokument word in twyfel getrek.

Sinoniem:
• egtheid
• geloofwaardigheid
• legaliteit
• legitimiteit
• regmatigheid
• validiteit
• wettigheid
• wetlikheid

Antoniem:
• ongeldigheid

Hiponiem:
• inhoudsgeldigheid
• regsgeldigheid

Afgelei:
• geldigheidsduur
• geldigheidsmodel

Vertaling:
Engels: validity, legality
Nederlands: geldigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemoeid
Volgende onderwerp: spesialisering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 05:27:10 UTC 2025