gemoeid [boodskap #147382] |
Tue, 21 January 2025 11:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemoeid
Afbreking: ge•moeid
Samestelling: ge- + moei + -d
Byvoeglike naamwoord: gemoeid
Attributief: gemoeide
Betekenis:
• Wat by iets betrokke is.
Gebruik:
• Biologie is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes.
Sinoniem:
• bemoeid
• betrokke
Antoniem:
• ongemoeid
Vertaling:
Engels: involved, concerned, at stake
Nederlands: gemoeid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Tue, 21 January 2025 11:26] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|