Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesprekspunt
gesprekspunt [boodskap #147380] Di., 21 Januarie 2025 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24189
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesprekspunt
Afbreking: ge•spreks•punt
Samestelling: gesprek + -s- + punt


Selfstandige naamwoord: gesprekspunt
Meervoud: gesprekspunte
Verkleinwoord: gesprekspuntjie
Meervoud van verkleining: gesprekspuntjies

Betekenis:
• 'n Onderwerp waaroor gepraat word, of gepraat moet word.

Gebruik:
• Om te emigreer of te bly is 'n belangrike gesprekspunt in Suid-Afrika.

Sinoniem:
• besprekingspunt
• onderwerp
• tema

Vertaling:
Engels: talking point
Nederlands: gesprekspunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tower
Volgende onderwerp: besprekingspunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 19:25:55 UTC 2025