verheerliking [boodskap #147375] |
Mon, 20 January 2025 11:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21072 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verheerliking
Afbreking: ver•heer•li•king
Samestelling: verheerlik + -ing
Selfstandige naamwoord: verheerliking
Meervoud: verheerliking
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verheerlik (om te loof, te prys en te roem).
Gebruik:
• Kom ons sing saam tot verheerliking van God.
Sinoniem:
• aanprysing
• aanbidding
• idealisering
• verering
• vergroting
• verheffing
Antoniem:
• vernedering
Hiponiem:
• godsverheerliking
• selfverheerliking
Vertaling:
Engels: glorification, exaltation, apotheosis
Nederlands: verheerlijking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|