uitbeweeg [boodskap #147369] |
Sat, 18 January 2025 10:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21067 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitbeweeg
Afbreking: uit•be•weeg
Samestelling: uit + beweeg
Werkwoord: beweeg uit, uitbeweeg
Verlede tyd: het uitbeweeg
Betekenis:
• Om na die buitekant te beweeg.
• Om verder weg te beweeg.
Gebruik:
• Ná die kerkdiens het die mense opgestaan en uitbeweeg.
• Die ster het stadig voor hulle uitbeweeg. [Matteus 2:10]
Sinoniem:
• uitgaan
Antoniem:
• inbeweeg
Vertaling:
Engels: to move out
Nederlands: naar buiten bewegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sat, 18 January 2025 10:01] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|