patrolleer [boodskap #147365] |
Fri, 17 January 2025 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21062 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
patrolleer
Afbreking: pa•trol•leer
Werkwoord: patrolleer
Verlede tyd: het gepatrolleer
Betekenis:
• Om patrollie te doen; heen en weer loop of te ry om orde te handhaaf of 'n gebied te verken.
Gebruik:
• Die weermag patrolleer die land se grense.
Afgelei:
• patrolleerder
• patrollering
Vertaling:
Engels: to patrol
Nederlands: patrouille
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|