Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biometries
biometries [boodskap #147364] Fri, 17 January 2025 15:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21062
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
biometries
Afbreking: bio•me•tries
Samestelling: biometrie + -s


Byvoeglike naamwoord: biometries
Attributief: biometriese

Betekenis:
• Met betrekking tot die vasstelling van meetbare eienskappe van lewende wesens.

Gebruik:
• Die militêre basis word met kameras, biometriese skandeerders en hommeltuie bewaak.

Verwant:
• biometrie

Vertaling:
Engels: biometric
Nederlands: biometrisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewaak
Volgende onderwerp: patrolleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 17 23:31:46 UTC 2025