| bewaak [boodskap #147363] |
Vr., 17 Januarie 2025 13:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewaak
Afbreking: be•waak
Samestelling: be- + waak
Werkwoord: bewaak
Verlede tyd: het bewaak
Betekenis:
• Om oor iets te waak; iets of iemand oppas.
Gebruik:
• Die draak bewaak die kasteel.
Sinoniem:
• behoed
• beskerm
• beskut
• beveilig
• bewaar
• oppas
• verdedig
• waghou
Afgelei:
• bewaker
• bewaking
Vertaling:
Engels: to guard, keep watch
Nederlands: bewaak
Byvoeglike naamwoord: bewaak
Attributief: bewaakte
Betekenis:
• Wat opgepas word.
Gebruik:
• Die goud is in 'n goed bewaakte kluis opgesluit.
Antoniem:
• onbewaak
Vertaling:
Engels: guarded, watched
Nederlands: bewaakt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|