| induik [boodskap #147359] |
Vr., 17 Januarie 2025 08:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24227 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
induik
Afbreking: in•duik
Samestelling: in + duik
Werkwoord: induik
Verlede tyd: het ingeduik
Betekenis:
• Om met 'n duikslag in iets in te spring.
• Om iets te beskadig deur 'n duik (holte) daarin te maak.
Gebruik:
• Hy duik in die swembad in.
• Die botsing het het die regterkantse deur ingeduik.
Sinoniem:
• inspring
• inslaan
Afgelei:
• induiker
• induiking
Vertaling:
Engels: to dive in, plung; to dent in
Nederlands: induiken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|