| kraalmuur [boodskap #147357] |
Vr., 17 Januarie 2025 08:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kraalmuur
Afbreking: kraal•muur
Samestelling: kraal + muur
Selfstandige naamwoord: kraalmuur
Meervoud: kraalmure
Verkleinwoord: kraalmuurtjie
Meervoud van verkleining: kraalmuurtjies
Betekenis:
• Een van die mure van 'n (vee)kraal.
Gebruik:
• Die seuns rook skelm agter die kraalmuur.
Vertaling:
Engels: corral wall, wall of livestock enclosure
Nederlands: kralenmuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|