Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruimtevlug
ruimtevlug [boodskap #147347] Wo., 15 Januarie 2025 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruimtevlug
Afbreking: ruim•te•vlug
Samestelling: ruimte + vlug


Selfstandige naamwoord: ruimtevlug
Meervoud: ruimtevlugte
Verkleinwoord: ruimtevluggie
Meervoud van verkleining: ruimtevluggies

Betekenis:
• 'n Vlug/ vaart/ tog met 'n ruimtevaartuig deur die buitenste ruimte.

Gebruik:
• Die ruimtevaarders sal verskeie eksperimente tydens hulle ruimtevlug uitvoer.

Sinoniem:
• ruimtereis
• ruimtevaart

Vertaling:
Engels: space flight
Nederlands: ruimtevlucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanjaer
Volgende onderwerp: akwifer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 21:25:41 UTC 2025