Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanjaer
aanjaer [boodskap #147346] Wo., 15 Januarie 2025 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanjaer
Afbreking: aan•ja•er
Samestelling: aan + ja + -er


Selfstandige naamwoord: aanjaer
Meervoud: aanjaers
Verkleinwoord: aanjaertjie
Meervoud van verkleining: aanjaertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat iets aanjaag (vinniger of sterker maak).

Gebruik:
• Die vuurpyl se aanjaer het ontkoppel en val terug na die aarde toe.

Afgelei:
• skrikaanjaer
• turboaanjaer
• vee-aanjaer

Vertaling:
Engels: booster, blower, supercharger
Nederlands: aanjager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgradering
Volgende onderwerp: ruimtevlug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 21:38:44 UTC 2025