Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vylsel
vylsel [boodskap #147333] Di., 14 Januarie 2025 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vylsel
Afbreking: vyl•sel
Samestelling: vyl + -sel


Selfstandige naamwoord: vylsel
Meervoud: vylsels

Betekenis:
• Klein, korrelrige deeltjies wat afkom as iets met 'n veil geveil word.

Gebruik:
• Die vylsels sal oplyn om die magneetveld sigbaar te vertoon.

Sinoniem:
• skaafsel

Hiponiem:
• geelkopervylsel
• houtvylsel
• metaalvylsels
• ystervylsel

Vertaling:
Engels: filings, chips
Nederlands: vijlsel

Nota:
• Moenie vylsel met vysel ('n stamperbak) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vysel
Volgende onderwerp: fynstamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 00:18:56 UTC 2025