Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vysel
vysel [boodskap #147332] Di., 14 Januarie 2025 12:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vysel met 'n stamper.
'n Vysel met 'n stamper.
vysel
Afbreking: vy•sel
Samestelling: vy- + sel


Selfstandige naamwoord: vysel
Meervoud: vysels
Verkleinwoord: vyseltjie
Meervoud van verkleining: vyseltjies

Betekenis:
• Bak (gewoonlik van metaal) waarin iets met 'n stamper fyngestamp word.

Gebruik:
• Die mielies word in 'n vysel vergruis.

Sinoniem:
• mortier
• stamperbak

Afgelei:
• vyselblok
• vyselkis
• vyselkop
• vyselmeul
• vyselstamper
• ystervysel

Vertaling:
Engels: mortar
Nederlands: vijzel

Nota:
• Moenie vysel met vylsel (deeltjie wat afgevyl is) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polariseer
Volgende onderwerp: vylsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 10:06:46 UTC 2025