Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » War and Peace...
War and Peace... [boodskap #14733] Vr, 15 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Wow, tannie...

dis die eerste keer dat jy regtig snaaks is.
Hou aan daarmee, miskien sal ons een dag tog nog op een beskaafde manier kan gesels
sonder dat jou politiek misvormde idees hierdie nuusgroep in vlamme doen bars.
(Onthou mos: jy het die kywery doen onstaan. Nie ek nie. Ek het net n vragie gevra
en jy het my toe 'n apartheidsvark genoem.

Dit interesseer my maar min dat jy skaam is oor jou verlede, maar moenie dit jou
dryfveer maak om jou skuldgevoelens in hierdie groep te los nie. Moenie die
hedendaagse Afrikaners met die outijdse Afrikaners uit die Boland van jou tyd
vermeng nie.

En boe-al moenie, ek herhaal... moenie elkeen wat een ander opinie het as joune
onmiddelik afskilder as 'n rasis of erger; 'n apartheidsvark noem nie. Dis
beledigend, en getuig van baie min innerlike beskawing.
Dis tyd dat jy jou kappie van jou koppie afsit en die wereld inkyk met jou oe pleks
van met jou blinkers.

Is jy nou bereid om jou strydbyl te begrawe? Die tyd sal ons wys.

Voor ek dit vergeet... Hierdie beriggie is ook aan "Sizwe" gerig wat klaar in sy
eerste pos na sy terugkoms begin mis te spuit. Dis ongepas.

@igs.net wrote:

> Jennifer Lynne writes: >
>>
>>
>>>> Dit lyk amper of al die liefkoos woordjies in Afrikaans en Nederlands as
>>>> beledigend word beskou deur die swart bevolking of is ek nou mal?
>>>>
>>>> Jennifer
>>>
>>> Dit lyk vir my hulle het ook
>>> bobbejane in California.
>>>
>>> Die tannie met die kappie
>>
>> Ja, hulle het onlangs naar die Suide gekom vanuit Kanada, waar hulle hul
>> gatte afgevries het in die laaste winter toe Tannie Gloudina geen krag het om
>> hulle pap warm te maak nie.
>
> Die Kanadese bobbejane is wyser as om
> na California uit te wyk. Hulle is te
> bang hulle huise val in die see. So
> nou en dan gaan 'n Kanadese bobbejaan
> egter daarnatoe, en maak 'n geldmaker-
> film soos die Titanic, en hy kry 'n
> ander Kanadese bobbejaan om die hoof-
> tema daarvan te sing. Hoera vir die
> Kanadese bobbejaan.
>
> Die kappie met die tannie.

groete

Jennifer
Re: War and Peace... [boodskap #14734 is 'n antwoord op boodskap #14733] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
SizweBanzi heeft geschreven in bericht
...

> Jy's befok in jou kop. Jy praat oor swart mense wat hul kinders opsny (in
> "onderdele" nogal) op 'n manier wat nie net jou onkunde ten opsigte van sekere
> kulturele praktyke openbaar nie, maar ook jou stereotipiese, neerhalende en
> rassistiese interpretasie daarvan.

Wil jy ons voorsien van 'n politiek korrekte beskrywing van 'n mutimoord,
"Sizwe"?

Vriendelike groete, Leendert
Re: War and Peace... [boodskap #14844 is 'n antwoord op boodskap #14733] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 15 May 1998 17:49:37 GMT, sizwe...@aol.com (SizweBanzi) wrote:
>
> Jy's bexxx in jou kop. Jy praat oor swart mense wat hul kinders opsny (in
> "onderdele" nogal) op 'n manier wat nie net jou onkunde ten opsigte van sekere
> kulturele praktyke openbaar nie,

...maw as sy meer kennis oor die saak gehad het sou dit die gruwels
van die opsny van kinders regverdig?????

> maar ook jou stereotipiese, neerhalende en
> rassistiese interpretasie daarvan.

Interpreteer jy dan vir ons die opsny van kinders op 'n ander manier
...!?!

> En jy wil vir my kom preek oor wat gepas is
> al dan nie. Voetsek, jou xxxxi. En NOU kan jy praat van ongepas.
>
> Sizwe
Jy klink soos een van die wat teen hysbakdeure met jou sleutel die
lelikste woord uitkrap wat jy ken ....
Vorige onderwerp: Ontvang 'n inkomste.
Volgende onderwerp: Uit The Citizen (vir arno)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 12:10:27 MGT 2024