Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slapeloosheid
slapeloosheid [boodskap #147306] Do., 09 Januarie 2025 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slapeloosheid
Afbreking: sla•pe•loos•heid
Samestelling: slapeloos + -heid


Selfstandige naamwoord: slapeloosheid
Meervoud: slapelooshede

Betekenis:
• Die toestand of mate van slapeloos wees.

Gebruik:
• Sowat een uit drie volwassenes sukkel om te slaap en 10% tot 15% ly aan chroniese of ernstige slapeloosheid.

Wisselvorm:
• slaaploosheid

Sinoniem:
• insomnia

Antoniem:
• slaapsug

Vertaling:
Engels: sleeplessness, insomnia
Nederlands: slapeloosheid, insomnie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewoording
Volgende onderwerp: oogopslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 07:04:01 UTC 2025