| slaappil [boodskap #147304] |
Do., 09 Januarie 2025 14:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaappil
Afbreking: slaap•pil
Samestelling: slaap + pil
Selfstandige naamwoord: slaappil
Meervoud: slaappille
Verkleinwoord: slaappilletjie
Meervoud van verkleining: slaappilletjies
Betekenis:
• 'n Tablet wat 'n mens neem om beter te slaap.
Gebruik:
• Die dokter het slaappille aan die pasiënt wat aan slapeloosheid ly voorgeskryf.
Sinoniem:
• slaaptablet
Hiperoniem:
• slaapmiddel
Vertaling:
Engels: sleeping pill, soporific pill
Nederlands: slaappil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|