Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bierblik
bierblik [boodskap #147300] Do., 09 Januarie 2025 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Drie bierblikkies.
Drie bierblikkies.
bierblik
Afbreking: bier•blik
Samestelling: bier + blik


Selfstandige naamwoord: bierblik
Meervoud: bierblikke
Verkleinwoord: bierblikkie
Meervoud van verkleining: bierblikkies

Betekenis:
• 'n Blikkie vir bier.

Gebruik:
• Verkies jy om jou bier uit 'n bierblik of -bottel te drink.

Verwant:
• bierbottel

Vertaling:
Engels: beer can
Nederlands: bierblik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wynboks
Volgende onderwerp: skaterlag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 00:45:06 UTC 2025