| wynboks [boodskap #147299] |
Do., 09 Januarie 2025 11:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Wynboks.
wynboks
Afbreking: wyn•boks
Samestelling: wyn + boks
Selfstandige naamwoord: wynboks
Meervoud: wynbokse
Verkleinwoord: wynboksie
Meervoud van verkleining: wynboksies
Betekenis:
• 'n Boks met 'n sak wat wyn hou, tipies met 'n kraantjie aan die onderkant.
Gebruik:
• Die wynboks is amper leeg, kan jy solank 'n nuwe een koop?
Sinoniem:
• wyndoos
Verwant:
• wynbottel
Vertaling:
Engels: wine box
Nederlands: wijndoos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|