Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoedgrens
spoedgrens [boodskap #147298] Do., 09 Januarie 2025 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoedgrens
Afbreking: spoed•grens
Samestelling: spoed + grens


Selfstandige naamwoord: spoedgrens
Meervoud: spoedgrense

Betekenis:
• Die maksimum spoed waarteen 'n voertuig mag beweeg.

Gebruik:
• Die spoedgrens op Suid-Afrika se hoofweë is 120 km/h.

Sinoniem:
• maksimumsnelheid
• snelheidsbeperking
• snelheidsgrens
• snelheidsperk
• spoedbeperking

Vertaling:
Engels: speed limit
Nederlands: snelheidslimiet, maximumsnelheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dronkbestuurder
Volgende onderwerp: wynboks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 09:33:58 UTC 2025