| dronkbestuurder [boodskap #147297] |
Do., 09 Januarie 2025 10:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dronkbestuurder
Afbreking: dronk•be•stuur•der
Samestelling: dronk + bestuurder
Selfstandige naamwoord: dronkbestuurder
Meervoud: dronkbestuurders
Verkleinwoord: dronkbestuurdertjie
Meervoud van verkleining: dronkbestuurdertjies
Betekenis:
• Iemand wat ry terwyl hy dronk is. Persoon onder die invloed van alkohol wat 'n voertuig bestuur.
Gebruik:
• Talle spoedvrate en dronkbestuurders is tydens die operasie aangekeer.
Vertaling:
Engels: drunk driver, drunken driver
Nederlands: dronken bestuurder
Nota:
• Aangesien "dronk" 'n byvoeglike naamwoord is, is mens dit ook los skryf (dronk bestuurder).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|