Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoedvraat
spoedvraat [boodskap #147296] Do., 09 Januarie 2025 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoedvraat
Afbreking: spoed•vraat
Samestelling: spoed + vraat


Selfstandige naamwoord: spoedvraat
Meervoud: spoedvrate

Betekenis:
• Iemand wat te vinnig ry. Persoon wat die snelheidsperk op onverskillige wyse oorskry.

Gebruik:
• Talle spoedvrate en dronkbestuurders is tydens die operasie gearresteer.

Sinoniem:
• jaagduiwel

Vertaling:
Engels: speed maniac; speed‐merchant
Nederlands: snelheidsmaniak, snelheidsduivel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoedkamera
Volgende onderwerp: dronkbestuurder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 14:23:21 UTC 2025