| immigrasiewet [boodskap #147294] |
Wo., 08 Januarie 2025 19:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
immigrasiewet
Afbreking: im•mi•gra•sie•wet
Samestelling: immigrasie + wet
Selfstandige naamwoord: immigrasiewet
Meervoud: immigrasiewette
Betekenis:
• Die wette wat die immigrasie van mense in 'n land in reguleer.
Gebruik:
• Die man is van oortreding van die immigrasiewette aangekla en is gedeporteer.
Sinoniem:
• immigrasiewetgewing
Vertaling:
Engels: immigration law
Nederlands: immigratiewetgeving, immigratierecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|