Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisieduiker
polisieduiker [boodskap #147292] Wo., 08 Januarie 2025 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisieduiker
Afbreking: po•li•sie•dui•ker
Samestelling: polisie + duiker


Selfstandige naamwoord: polisieduiker
Meervoud: polisieduikers

Betekenis:
• 'n Duiker in diens van die polisie.

Gebruik:
Polisieduikers het die man se liggaam ná 'n soektog, ongeveer 500 meter van waar hy vermis geraak het, gevind.

Vertaling:
Engels: police diver
Nederlands: politieduiker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regskoste
Volgende onderwerp: animeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 04:04:07 UTC 2025