Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mynery
mynery [boodskap #147290] Wo., 08 Januarie 2025 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mynery
Afbreking: my•ne•ry
Samestelling: myn + -ery


Selfstandige naamwoord: mynery
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van myn.

Gebruik:
• 'n Klomp buitelanders is vir onwettige mynery en oortreding van die immigrasiewet gevonnis en gedeporteer.

Sinoniem:
• mynbou

Vertaling:
Engels: mining
Nederlands: mijnerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meningsverskil
Volgende onderwerp: regskoste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 09:28:54 UTC 2025