| toeëien [boodskap #147281] |
Di., 07 Januarie 2025 07:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toeëien
Afbreking: toe•ëi•en
Samestelling: toe + eien
Werkwoord: eien toe, toeëien
Verlede tyd: het toegeëien
Betekenis:
• Om iets in besit te neem of jouself aan te matig.
Gebruik:
• Moenie die staat toelaat om homself die reg toe te eien om te bepaal tot watter mate sy landsburgers waarlik vry mag wees nie.
Wisselvorm:
• toe-eien
Sinoniem:
• aanmatig
• aanneem
• aanvaar
• annekseer
• approprieer
• beset
• inneem
• onteien
• oorneem
• verkry
Afgelei:
• toeëiening
Vertaling:
Engels: to appropriate
Nederlands: toeëigenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|