Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalnorm
taalnorm [boodskap #147277] Ma., 06 Januarie 2025 13:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalnorm
Afbreking: taal•norm
Samestelling: taal + norm


Selfstandige naamwoord: taalnorm
Meervoud: taalnorme

Betekenis:
• 'n Algemeen aanvaarde riglyn oor hoe 'n taal gebruik (gepraat en geskryf) behoort te word.

Gebruik:
Taalnorme gaan nie net oor wat reg of verkeerd is nie, maar ook oor wat aanvaarbaar en onaanvaarbaar is.

Vertaling:
Engels: language norm, language standard
Nederlands: taalnorm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlei
Volgende onderwerp: toe-eiening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 15:53:47 UTC 2025