Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mengels
Mengels [boodskap #147274] Ma., 06 Januarie 2025 11:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mengels
Afbreking: Meng•els
Samestelling: Meng + (Eng)els


Selfstandige naamwoord: Mengels
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vermenging van Afrikaans en Engels.

Gebruik:
• Sommige sprekers steur hul aan geen taalnorm nie en wil blykbaar 'n nuwe kreool skep wat reeds by sommige as Mengels bekend staan.

Hiperoniem:
• mengeltaal

Vertaling:
Engels: mixture of Afrikaans and English
Nederlands: mengelmoes van Afrikaans en Engels

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paniekbevange
Volgende onderwerp: vermenging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 18:44:37 UTC 2025