| paniekbevange [boodskap #147273] |
Ma., 06 Januarie 2025 11:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paniekbevange
Afbreking: pa•niek•be•vang•e
Samestelling: paniek + bevange
Byvoeglike naamwoord: paniekbevange
Attributief: paniekbevange
Betekenis:
• Wat baie bang is.
Gebruik:
• Die hond het paniekbevange geraak toe hy nie uit die swembad kon kom nie.
Sinoniem:
• angstig
• bang
• bevrees
• paniekerig
• vreesagtig
• vreesbevange
• verskrik
Vertaling:
Engels: panic-stricken, petrified
Nederlands: in paniek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|