| haai-aanval [boodskap #147271] |
Ma., 06 Januarie 2025 10:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haai-aanval
Afbreking: haai•aan•val
Samestelling: haai + aanval
Selfstandige naamwoord: haai-aanval
Meervoud: haai-aanvalle
Betekenis:
• 'n Aanval deur een of meer haaie in die see.
Gebruik:
• Die polisie is op soek na die lyk van 'n branderplankryer wat vermoedelik in 'n haai-aanval dood is.
Wisselvorm:
• haaiaanval
Vertaling:
Engels: shark attack
Nederlands: haaienaanval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|