| geselstaal [boodskap #147259] |
Vr., 03 Januarie 2025 11:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geselstaal
Afbreking: ge•sels•taal
Samestelling: gesels + taal
Selfstandige naamwoord: geselstaal
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Woord of woorde wat 'n mens in 'n gesprek met ander sou gebruik (en nie noodwendig in die formele taal voorkom nie).
Gebruik:
• "Krismisboks" is 'n informele woord wat soms is die geselstaal vir 'n "Kersgeskenk" gebruik word.
Sinoniem:
• gebruikstaal
• gesprektaal
• omgangstaal
• spreektaal
Vertaling:
Engels: colloquial language
Nederlands: omgangstaal, conversatietaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|