Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terreurdaad
terreurdaad [boodskap #147254] Fri, 03 January 2025 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21149
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terreurdaad
Afbreking: ter•reur•daad
Samestelling: terreur + daad


Selfstandige naamwoord: terreurdaad
Meervoud: terreurdade

Betekenis:
• 'n Daad van terreur. Gewelddadige aksie wat bedoel is om die samelewing te versteur en angs te saai.

Gebruik:
• Speurders ondersoek die moontlikheid dat die voorval 'n terreurdaad was, maar kan nog nie sê of dit deur 'n bepaalde ideologie gedryf is nie.

Vertaling:
Engels: act of terror, terrorist act
Nederlands: terreurdaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaapboud
Volgende onderwerp: pieringvoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Feb 02 03:39:33 UTC 2025