| sakemagnaat [boodskap #147236] |
Do., 19 Desember 2024 08:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakemagnaat
Afbreking: sa•ke•mag•naat
Samestelling: sake + magnaat
Selfstandige naamwoord: sakemagnaat
Meervoud: sakemagnate
Betekenis:
• 'n Ryk (en daarom invloedryke) sakeman of -vrou.
Gebruik:
• Louis Luyt was 'n sakemagnaat, voormalige politikus en 'n rugbyadministrateur.
Sinoniem:
• oligarg
Vertaling:
Engels: business magnate, business tycoon
Nederlands: zakenmagnaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|