| versamelaar [boodskap #147231] |
Do., 19 Desember 2024 07:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versamelaar
Afbreking: ver•sa•me•laar
Samestelling: versamel + -aar
Selfstandige naamwoord: versamelaar
Meervoud: versamelaars
Verkleinwoord: versamelaartjie
Meervoud van verkleining: versamelaartjies
Betekenis:
• Iemand wat iets van waarde versamel.
Gebruik:
• Die skildery is aan 'n private versamelaar verkoop.
Sinoniem:
• akkumuleerder
• kollekteerder
• opgaarder
Hiponiem:
• Afrikanaversamelaar
• boekeversamelaar
• handtekeningversamelaar
• muntversamelaar
• posseëlversamelaar
Afkorting:
• versam.
Vertaling:
Engels: collector
Nederlands: verzamelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|