Kan iemand my help? [boodskap #14722] |
Vr, 15 Mei 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar in Kanada is pedanti�, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
wat van Pedanti� af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk en
nie eens Encarta het ietas daaroor nie.
Ek sien maar Lendert pos so oor die Pedantiese Kanadese en Nederlanders, nou
wonder ek maar.
Groete uit die Boland
-Gideon-
|
|
|
Re: Kan iemand my help? [boodskap #14787 is 'n antwoord op boodskap #14722] |
Sa, 16 Mei 1998 00:00 |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Werklik??... Ek het gedink dis naby Brommersfort.
Jennifer
Leendert van Oostrum wrote:
> Haai Gideon,
>
> Dit lê reg langs Obtusië :-)
>
> Groete, Leendert
>
> Gideon wrote in message ...
>
>> Waar in Kanada is pedantië, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
>> wat van Pedantië af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk
> en
>> nie eens Encarta het ietas daaroor nie.
>
>> Ek sien maar Lendert pos so oor die Pedantiese Kanadese en Nederlanders,
> nou
>> wonder ek maar.
>
> Groete uit die Boland
>
>> -Gideon-
|
|
|
Re: Kan iemand my help? [boodskap #14788 is 'n antwoord op boodskap #14722] |
Sa, 16 Mei 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai Gideon,
Dit lê reg langs Obtusi� :-)
Groete, Leendert
Gideon wrote in message ...
> Waar in Kanada is pedanti�, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
> wat van Pedanti� af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk en
> nie eens Encarta het ietas daaroor nie.
> Ek sien maar Lendert pos so oor die Pedantiese Kanadese en Nederlanders, nou
> wonder ek maar.
Groete uit die Boland
> -Gideon-
|
|
|