Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » serie
serie [boodskap #147215] Di., 17 Desember 2024 12:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
serie
Afbreking: se•rie


Selfstandige naamwoord: serie
Meervoud: series, serieë

Betekenis:
• 'n Reeks van opeenvolgende dinge.
• Twee of meer stote in biljart.

Gebruik:
• Is die stroombaan in serie of in parallel gekoppel?

Sinoniem:
• reeks
• ry
• tou

Afgelei:
• serieletters
• serienommers
• serieskakelaar
• serieskakeling
• seriestoot
• seriestroombaan
• serieverbinding
• seriewikkeling

Vertaling:
Engels: series; break
Nederlands: serie

Nota:
• Van Frans, "reeks".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koppeling
Volgende onderwerp: biljart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 13:32:39 UTC 2025