afgestorwene [boodskap #147211] |
Mon, 16 December 2024 11:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afgestorwene
Afbreking: af•ge•stor•we•ne
Samestelling: afgestorwe + -ne
Selfstandige naamwoord: afgestorwene
Meervoud: afgestorwenes
Betekenis:
• Iemand wat dood is. Persoon wat afgesterf het.
Gebruik:
• Tydens die diens is 'n huldeblyk aan die afgestorwene gelewer.
Sinoniem:
• dooie
• oorledene
Vertaling:
Engels: deceased
Nederlands: afgestorvene, overleden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|