brandweerstasie [boodskap #147207] |
Sun, 15 December 2024 08:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandweerstasie
Afbreking: brand•weer•sta•sie
Samestelling: brandweer + stasie
Selfstandige naamwoord: brandweerstasie
Meervoud: brandweerstasies
Verkleinwoord: brandweerstasietjie
Meervoud van verkleining: brandweerstasietjies
Betekenis:
• Plek waar brandweermanne en brandweerwaens gestasioneer is.
Gebruik:
• 'n Brandweerstasie in Duitsland is in 'n brand verwoes omdat dit nie 'n brandalarm gehad het nie.
Vertaling:
Engels: fire station, fire department
Nederlands: brandweerkazerne
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|