Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oudlid
oudlid [boodskap #147206] So., 15 Desember 2024 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oudlid
Afbreking: oud•lid
Samestelling: oud + lid


Selfstandige naamwoord: oudlid
Meervoud: oudlede

Betekenis:
• 'n Voormalige lid; iemand wie vroeër 'n lid was.

Gebruik:
• As oudlid van die brandweer was hy geskok oor die brandweerstasie se vervalle toestand.

Wisselvorm:
• eks-lid
• oud-lid

Hiponiem:
• oudpolisielid

Vertaling:
Engels: former member, ex-member
Nederlands: oud-lid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaduminister
Volgende onderwerp: brandweerstasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 18:28:36 UTC 2025