informant [boodskap #147200] |
Sun, 15 December 2024 07:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
informant
Afbreking: in•for•mant
Selfstandige naamwoord: informant
Meervoud: informante
Betekenis:
• Iemand wat vertroulike inligting oor gebeure in die onderwêreld verstrek.
Gebruik:
• Speurders maak dikwels staat op informante om sake op te los.
Sinoniem:
• bron
• klikker
• nuusdraer
• spioen
• verklaer
• verklikker
• verraaier
Vertaling:
Engels: informant
Nederlands: informant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|