Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nasleep
nasleep [boodskap #147196] Fri, 13 December 2024 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nasleep
Afbreking: na•sleep
Samestelling: na + sleep


Selfstandige naamwoord: nasleep
Meervoud: naslepe

Betekenis:
• Die gevolg van 'n vroeër gebeurtenis.

Gebruik:
• Die nasleep van die droogte en die ekonomiese impak daarvan sal nog lank by ons wees.

Sinoniem:
• afloop
• effek
• gevolg
• nadraai
• nawerking
• resultaat
• stertjie
• uitvloeisel
• uitwerking
• voortvloeisel

Vertaling:
Engels: aftermath, after-effects
Nederlands: nasleep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nuuswebwerf
Volgende onderwerp: dreigboodskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:50:56 UTC 2025