| nuuswebwerf [boodskap #147195] |
Vr., 13 Desember 2024 18:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nuuswebwerf
Afbreking: nuus•web•werf
Samestelling: nuus + webwerf
Selfstandige naamwoord: nuuswebwerf
Meervoud: nuuswebwerwe
Verkleinwoord: nuuswebwerfie
Meervoud van verkleining: nuuswebwerfies
Betekenis:
• 'n Webwerf wat aktuele gebeure rapporteer.
Gebruik:
• Netwerk24 is een van Suid-Afrika se grootste nuuswebwerwe.
Vertaling:
Engels: news website
Nederlands: nieuwswebsite
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|