| verhoorafwagtende [boodskap #147190] |
Do., 12 Desember 2024 19:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verhoorafwagtende
Afbreking: ver•hoor•af•wag•ten•de
Samestelling: verhoorafwagtend + -e
Selfstandige naamwoord: verhoorafwagtende
Meervoud: verhoorafwagtendes
Betekenis:
• Iemand wat op 'n verhoor wag.
Gebruik:
• Die verhoorafwagtende het probeer ontsnap.
Sinoniem:
• beskuldigde
• gevangene
Vertaling:
Engels: person awaiting trial, defendant
Nederlands: verhoorafwagtende
Byvoeglike naamwoord: verhoorafwagtend
Attributief: verhoorafwagtende
Betekenis:
• Wat op 'n verhoor wag.
Gebruik:
• Die verhoorafwagtende man sal later vandag in die hof verskyn.
Vertaling:
Engels: awaiting trial
Nederlands: in afwachting van het proces
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|