| belewenis [boodskap #147186] |
Do., 12 Desember 2024 11:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
belewenis
Afbreking: be•le•we•nis
Samestelling: beleef + -enis
Selfstandige naamwoord: belewenis
Meervoud: belewenisse
Verkleinwoord: belewenissie
Meervoud van verkleining: belewenissies
Betekenis:
• 'n Aangrypende ervaring wat 'n mens belewe (deurmaak).
Gebruik:
• Ons besoek aan Jerusalem was 'n wonderlike belewenis.
Wisselvorm:
• beleefnis (verouderd)
Sinoniem:
• avontuur
• belewing
• ervaring
• ondervinding
• wedervaring
Afgelei:
• beleweniswêreld
Vertaling:
Engels: experience
Nederlands: belevenis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|