Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeëldop
koeëldop [boodskap #147185] Do., 12 Desember 2024 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koeëldop
Afbreking: koe•ël•dop
Samestelling: koeël + dop


Selfstandige naamwoord: koeëldop
Meervoud: koeëldoppe
Verkleinwoord: koeëldoppie
Meervoud van verkleining: koeëldoppies

Betekenis:
• Die omhulsel van 'n koeël wat die dryfmiddel (kruit) bevat.

Gebruik:
Koeëldoppies is op die toneel gevind.

Sinoniem:
• patroondop

Vertaling:
Engels: bullet shell
Nederlands: kogelomhulsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: egtheid
Volgende onderwerp: belewenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 20:33:40 UTC 2025