verootmoediging [boodskap #147178] |
Wed, 11 December 2024 12:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verootmoediging
Afbreking: ver•oot•moe•di•ging
Samestelling: verootmoedig + -ing
Selfstandige naamwoord: verootmoediging
Meervoud: verootmoediginge, verootmoedigings
Betekenis:
• Die handeling van verootmoedig (om in ootmoed/ nederigheid te buig).
Gebruik:
• Die offer wat U wil hê, o God, is verootmoediging: U sal 'n hart vol ootmoed en berou nie gering ag nie, o God. [Psalms 51:19]
Sinoniem:
• berou
• nederigheid
• onderwerping
Vertaling:
Engels: mortification, humiliation
Nederlands: verootmoediging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|