skuldbelydenis [boodskap #147177] |
Wed, 11 December 2024 11:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skuldbelydenis
Afbreking: skuld•be•ly•de•nis
Samestelling: skuld + belydenis
Selfstandige naamwoord: skuldbelydenis
Meervoud: skuldbelydenisse
Verkleinwoord: skuldbelydenissie
Meervoud van verkleining: skuldbelydenissies
Betekenis:
• Die erkennings van skuld/ aandadigheid.
Gebruik:
• 'n Eerlike skuldbelydenis gee 'n mens krag om 'n lewe van oorwinning oor sonde te lei.
Sinoniem:
• skuldbekentenis
Vertaling:
Engels: confession of guilt
Nederlands: schuldbelijdenis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|